Dusi-kanowedvaart

Deel van die Msunduzi-rivier, waar geroei woord.

Die Dusi-kanowedvaart (die Dusi) tussen Pietermaritzburg en Durban is die belangrikste kompetisie vir kanowedvaarders in Suid-Afrika. Die Dusi vind op die Msunduzi-rivier plaas, wat ook bekend is as die Dusirivier.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne