Dwayne Hickman

Dwayne Hickman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dwayne Bernard Hickman
Geboorte 18 Mei 1934
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Sterfte 9 Januarie 2022 (op 87)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Albert Thomas Hickman
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1942-2005
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dwayne Hickman (18 Mei 1934 - 9 Januarie 2022) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente How to Stuff a Wild Bikini (1965), Cat Ballou (1965), Dr. Goldfoot and the Bikini Machine (1965), en A Night at the Roxbury (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne