Dwayne Wayans

Dwayne Wayans
Geboortenaam Dwayne Wayans
Geboorte 20 Julie 1956 (1956-07-20) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en komponis
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dwayne Wayans (gebore 20 Julie 1956) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Domino (2005), Littleman (2006), en Dance Flick (2009), en in die televisiereeks The Underground (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne