Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dwight Frye | |
![]() | |
Geboortenaam | Dwight Iliff Fry |
---|---|
Geboorte | 22 Februarie 1899 |
Sterfte | 7 November 1943 (op 44) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1922–1943 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dwight Frye (22 Februarie 1899 – 7 November 1943) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Maltese Falcon (1931), Frankenstein (1931), Dracula (1931), en Bride of Frankenstein (1935).