Dyan Cannon | |
Dyan Cannon (1988)
| |
Geboortenaam | Samille Diane Friesen |
---|---|
Geboorte | 4 Januarie 1937 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Jennifer Grant |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Aktiewe jare | 1958–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dyan Cannon (gebore 4 Januarie 1937) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bob & Carol & Ted & Alice (1969), The Last of Sheila (1973), Heaven Can Wait (1978), en Deathtrap (1982).