Dylan Bruce

Dylan Bruce
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 21 April 1980 (1980-04-21) (44 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dylan Bruce (gebore 21 April 1980) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Arrow (2012), Orphan Black (2013), en Midnight, Texas (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne