Dylan Gelula

Dylan Gelula
Geboortenaam Dylan Nicole Gelula
Geboorte 7 Mei 1994 (1994-05-07) (30 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dylan Gelula (gebore 7 Mei 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent First Girl I Loved (2016) en in die televisiereekse NCIS (2003), Chasing Life (2014), en Unbreakable Kimmy Schmidt (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne