Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dylan Walsh | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 5 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dylan Walsh is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Congo (1995), The Lake House (2006), en The Stepfather (2009), en in die televisiereeks Nip/Tuck (2003).