Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
E. J. Bonilla | |
Geboortenaam | Edward Joshua Bonilla |
---|---|
Geboorte | 8 September 1988 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
E. J. Bonilla (gebore 8 September 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Four (2012) en in die televisiereekse Guiding Light (1952) en Revenge (2011).