E.M. Forster | |
---|---|
E. M. Forster deur Dora Carrington | |
Gebore | Edward Morgan Forster 1 Januarie 1879 |
Sterf | 7 Junie 1970 (op 91) Coventry, Warwickshire, Engeland |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Alma mater | King's College, Cambridge |
Beroep | Skrywer (romans, kortverhale, opstelle) |
Bekend vir | Where Angels Fear to Tread (1905) The Longest Journey (1907) A Room with a View (1908) Howards End (1910) A Passage to India (1924) Maurice (1971) |
Ouer(s) | Alice Clara "Lily" (née Whichelo) en Edward Morgan Llewellyn Forster |
Handtekening | |
Die hooftema in die romans van die Engelse skrywer E.M. Forster (1 Januarie 1879 – 7 Junie 1970) is die botsing van twee teenoorgestelde wêrelde. Al sy romans, waarvan Howards End en A Passage to India die belangrikste is, is vóór 1925 geskryf. Daarná het hy hoofsaaklik essays, verhale en enkele biografieë geskryf.