E.T. the Extra-Terrestrial | |
---|---|
Regisseur | Steven Spielberg |
Draaiboek | Melissa Mathison |
Musiek deur | John Williams |
Kinematografie | Allen Daviau |
Ateljee | Amblin Entertainment |
Verspreider | Universal Pictures |
Uitgereik | 11 Junie 1982 |
Speeltyd | 1 uur 55 minute |
Land | Verenigde State van Amerika |
Taal | Engels |
Begroting | VS$ 10,500,000 |
Bruto wins | VS$ 792,910,554 |
IMDb-profiel |
E.T. the Extra-Terrestrial is 'n rolprent deur Steven Spielberg wat op 11 Junie 1982 vrygestel is.[1][2]