ESCP Business School is 'n sakeskool en een van die mees gesogte en selektiewe grandes écoles in Parys, Frankryk[1]. ESCP is in 1819 gestig.
Die skoolprogramme is drie keer geakkrediteer - volgens die internasionale AMBA, EQUIS en AACSB standaarde.[2]