Eamonn Walker

Eamonn Walker
Geboorte 12 Junie 1962 (1962-06-12) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eamonn Walker (gebore 12 Junie 1962) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Unbreakable (2000), Tears of the Sun (2003), en Lord of War (2005), en in die televisiereeks Oz (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne