Eartha Kitt

Eartha Kitt
Eartha Kitt in 2007
Agtergrondinligting
GeboortenaamEartha Mae Kitt
Gebore17 Januarie 1927
Sterf25 Desember 2008
Weston, Connecticut, VSA
GenresMusiekblyspele

Pop (glamor pop)
Beroep(e)Aktrise
Sangeres
Kabaretster
Jare aktief1948 - 2008
WebwerfAmptelike webwerf
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar met onbekende parameter "1 = 200px "

Eartha Kitt (17 Januarie 1927 - 25 Desember 2008) was 'n Amerikaanse aktrise, sangeres en kabaretster wat onder meer vir haar kersfeesliedjie Santa Baby uit die jaar 1953 bekend gestaan het. Orson Welles het haar as die "opwindendste vrou ter wêreld" ("most exciting woman in the world") beskryf.[1] In die derde seisoen van die televisiereeks Batman het sy in die 1960's die rol van Catwoman vertolk en sodoende Julie Newmar vervang wat vir die finale seisoen nie meer beskikbaar was nie.

  1. Just An Old Fashioned Cat. In: The Austin Chronicle, 21 Julie 2006. www.austinchronicle.com

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne