Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ed Gilbert | |
Geboortenaam | Edmund Francis Giesbert |
---|---|
Geboorte | 29 Junie 1931 |
Sterfte | 8 Mei 1999 (op 67) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1963–1999 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ed Gilbert (29 Junie 1931 – 8 Mei 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Johnny Got His Gun (1971), The Transformers: The Movie (1986), en Batman: Mask of the Phantasm (1993), en in die televisiereeks TaleSpin (1990).