Ed Helms | |
Geboortenaam | Edward Parker Helms |
---|---|
Geboorte | 24 Januarie 1974 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ed Helms (gebore 24 Januarie 1974) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hangover (2009) en Vacation (2015), en in die televisiereekse The Daily Show (1996) en The Office (2005).