Eddie Cibrian

Eddie Cibrian
Geboortenaam Edward Carl Cibrian
Geboorte 16 Junie 1973 (1973-06-16) (51 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eddie Cibrian (gebore 16 Junie 1973) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Cave (2005) en The Best Man Holiday (2013), en in die televisiereekse Sunset Beach (1997) en Third Watch (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne