Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eddie Jemison | |
Geboorte | 25 November 1963 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eddie Jemison (gebore 25 November 1963) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ocean's Eleven (2001), The Punisher (2004), Ocean's Twelve (2004), en Ocean's Thirteen (2007).