Eddie McClintock

Eddie McClintock
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Edward Theodore McClintock
Geboorte 27 Mei 1967 (1967-05-27) (57 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eddie McClintock (gebore 27 Mei 1967) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Sweetest Thing (2002) en A Fish Story (2013), en in die televisiereekse Warehouse 13 (2009) en Supergirl (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne