Eden Sher

Eden Sher
Geboortenaam Eden Rebecca Sher
Geboorte 26 Desember 1991 (1991-12-26) (33 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eden Sher (gebore 26 Desember 1991) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Veronica Mars (2014) en in die televisiereekse Weeds (2005), The Middle (2009), en Star vs. the Forces of Evil (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne