Edgar Kennedy

Edgar Kennedy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1890-04-26)26 April 1890
Sterfte 9 November 1948 (op 58)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Edgar Kennedy (26 April 1890 – 9 November 1948) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Duck Soup (1933), Air Raid Wardens (1943), en Unfaithfully Yours (1948).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne