Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Edge | |
Geboortenaam | Adam Joseph Copeland |
---|---|
Geboorte | 30 Oktober 1973 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1992–2011 (stoeier) 2000–nou (akteur) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Edge (gebore 30 Oktober 1973) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Sanctuary (2008), Haven (2010), Clash Time (2011), en The Flash (2014).