Edmund Gwenn

Edmund Gwenn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Edmund John Kellaway[1]
Geboorte (1877-09-26)26 September 1877
Sterfte 6 September 1959 (op 81)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1895–1959
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Edmund Gwenn (26 September 1877 – 6 September 1959) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Between Two Worlds (1944), Miracle on 34th Street (1947), Them! (1954), en The Trouble with Harry (1955).

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named times

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne