Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Edmund Lowe | |
![]() | |
Geboortenaam | Edmund Dantes Lowe |
---|---|
Geboorte | 3 Maart 1890 |
Sterfte | 21 April 1971 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Edmund Lowe (3 Maart 1890 – 21 April 1971) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Don't Bet on Women (1931), Chandu the Magician (1932), Dinner at Eight (1933), en The Garden Murder Case (1936).