Edoardo Villa

Edoardo Villa
Geboortenaam Edoardo Daniele Villa
Gebore (1915-05-31)31 Mei 1915
Bergamo, Italië
Sterf 1 Mei 2011 (op 95)
Johannesburg, suid-Afrika
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Veld Beeldhouer
Opleiding Andrea Fontini-kunsskool
Werke The Knot, Kaapstad
Confrontation, Johannesburg
Thrust, Universiteit van Pretoria
Toekennings UP Kanseliersmedalje vir sy bydrae tot beeldhouwerk.
Toekennings by die Sao Paulo Biënnale van 1957 en 1959.
'The Knot' deur Edoardo Villa, 1980, in die permanente versameling van die Suid-Afrikaanse Nasionale Kunsmuseum

Edoardo Daniele Villa (1915–2011) was 'n noemenswaardige Suid-Afrikaanse beeldhouer van Italiaanse afkoms wat met staal en brons gewerk het.[1]

  1. "Johans Borman Fine Art: Edoardo Villa (1915–2011)" (in Engels). www.johansborman.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2020. Besoek op 11 Maart 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne