Eduard Franz

Eduard Franz
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eduard Franz Schmidt
Geboorte (1902-10-31)31 Oktober 1902
Sterfte 10 Februarie 1983 (op 80)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1918–1987
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eduard Franz (31 Oktober 1902 – 10 Februarie 1983) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Thing from Another World (1951), The Ten Commandments (1956), Hatari! (1962), en Twilight Zone: The Movie (1983).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne