Eduard die Martelaar

Eduard die Martelaar
Koning van Engeland

Huis Wessex
Regeer 8 Julie 97518 Maart 978
Voorganger Edgar
Opvolger Ethelred II
Gebore ca. 962
Oorlede 18 Maart 978; Dorset, Engeland
Vader Edgar
Moeder Ethelfleda
Sint Eduard die Martelaar

Koning van Engeland, Martelaar
Gebore ca. 962,
Sterfte 18 Maart 978, Dorset, Engeland
Vereer in Rooms-Katolieke Kerk
Oosters-Ortodokse Kerk
Anglikaanse Gemeenskap
Heiligverklaring 1008, Rome deur Pous Johannes XVIII
Pelgrimsoord Shaftesbury-abdy (vernietig)
Feesdag 18 Maart
Attribute geklee soos 'n koning met 'n dolk en 'n koppie, 'n smous of 'n septer

Eduard die Martelaar (Engels: Edward the Martyr; c. 96218 Maart 978) was waarskynlik die buite-egtelike seun van Edgar die Vreedsame en Ethelfleda, ’n non wat hy verlei het,[1] hoewel verskeie weergawes van sy afkoms bestaan. Hy het sy pa in 975 opgevolg as koning van Engeland, maar is ná ’n paar jaar vermoor. Eduard is beskou as ’n groot Christen en is in 1001 tot heilige verklaar.

  1. Hart, "Edward", bl. 783; Williams, Æthelred the Unready, bl. 3.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne