Edward Bunker

Edward Bunker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Edward Heward Bunker
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Edward Bunker (31 Desember 1933 – 19 Julie 2005) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en misdadiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Runaway Train (1985), Tango & Cash (1989), Reservoir Dogs (1992), en The Longest Yard (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne