Edward Burns | |
Geboorte | 29 Januarie 1968 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Edward Burns (gebore 29 Januarie 1968) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Brothers McMullen (1995), She's the One (1996), Saving Private Ryan (1998), en Purple Violets (2007).