Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Edward Chapman | |
Geboortenaam | Edward Chapman |
---|---|
Geboorte | 13 Oktober 1901 |
Sterfte | 9 Augustus 1977 (op 75) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1930–1972 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Edward Chapman (13 Oktober 1901 – 9 Augustus 1977) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Juno and the Paycock (1930), Murder! (1930), The Skin Game (1931), en A Stitch in Time (1963).