Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Edward Fox | |
![]() | |
Geboortenaam | Edward Charles Morice Fox |
---|---|
Geboorte | 13 April 1937 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3; insluitende Emilia Fox |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1958–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Edward Fox (gebore 13 April 1937) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Day of the Jackal (1973), A Bridge Too Far (1977), Gandhi (1982), en Never Say Never Again (1983).