Edward Furlong

Edward Furlong
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Edward Walter Furlong
Geboorte 2 Augustus 1977 (1977-08-02) (47 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Edward Furlong (gebore 2 Augustus 1977) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Terminator 2 (1991), A Home of Our Own (1993), American History X (1998), en Detroit Rock City (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne