Edward Gibbon | |
---|---|
![]() Portret, olie op doek, van Edward Gibbon deur Sir Joshua Reynolds (datum onbekend) | |
Gebore | 8 Mei 1737 Putney |
Sterf | 16 Januarie 1794 |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | Skrywer, historikus |
Bekend vir | The History of the Decline and Fall of the Roman Empire |
Handtekening | |
![]() |
Edward Gibbon (8 Mei (Gregoriaanse kalender) 1737, Putney - 16 Januarie 1794, Londen) was 'n Engelse historikus wat bekendheid verwerf het vir sy beskrywing van die agteruitgang van die Romeinse Ryk in sy boek The History of the Decline and Fall of the Roman Empire. Hy het deur hierdie omvangryke en omvattende werk die geskiedskrywing verander, sowel deur sy gebruik van bronne as deur sy ironiese taalgebruik.