Edward Mulhare | |
Geboorte | 8 April 1923 |
---|---|
Sterfte | 24 Mei 1997 (op 74) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Edward Mulhare (8 April 1923 – 24 Mei 1997) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Our Man Flint (1966) en in die televisiereekse The Ghost & Mrs. Muir (1968) en Knight Rider (1982).