Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Edward Platt | |
Geboortenaam | Edward Cuthbert Platt |
---|---|
Geboorte | 14 Februarie 1916 |
Sterfte | 19 Maart 1974 (op 58) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Edward Platt (14 Februarie 1916 – 19 Maart 1974) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rebel Without a Cause (1955), North by Northwest (1959), en Atlantis: The Lost Continent (1961), en in die televisiereeks Get Smart (1965).