Edward Van Sloan

Edward Van Sloan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1882-11-01)1 November 1882
Sterfte 8 Maart 1964 (op 81)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1916–1950
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Edward Van Sloan (1 November 1882 – 8 Maart 1964) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dracula (1931), Frankenstein (1931), The Mummy (1932), en Before I Hang (1940).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne