Edward Woodward

Edward Woodward
Geboortenaam Edward Albert Arthur Woodward
Geboorte (1930-06-01)1 Junie 1930
Sterfte 16 November 2009 (op 79)
Nasionaliteit Engels
Kinders 4; insluitende:
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1946–2009
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Edward Woodward (1 Junie 1930 – 16 November 2009) was 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Wicker Man (1973), Breaker Morant (1980), en Hot Fuzz (2007), en in die televisiereeks The Equalizer (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne