Edwy | |
---|---|
Koning van Engeland | |
Huis | Wessex |
Regeer | 23 November 955 – 1 Oktober 959 |
Voorganger | Edred |
Opvolger | Edgar die Vreedsame |
Eggenote | Elfgifa (nietig verklaar) |
Kinders | |
Gebore | 941; Wessex |
Oorlede | 1 Oktober 959; Gloucester |
Vader | Edmund I |
Moeder | Elfgifa van Shaftesbury |
Edwy (ook bekend as Edwig of Eadwig, met die bynaam "die Regverdige"; 941 – 1 Oktober 959) was van 955 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die oudste seun van Edmund 1 en sy vrou Elfgifa. Hy is deur die adel gekies om sy oom Edred op te volg. In 956 word hy op 13-jarige ouderdom gekroon.