Die ligging van Ur in die Vroegdinastiese Tydperk .
'n Goue helm van Mes-kalam-du, waarskynlik die stigter van die Eerste Dinastie van Ur, omstreeks 2500 v.C.
Die Eerste Dinastie van Ur was in die 26ste tot 25ste eeu v.C. ’n dinastie van die stad Ur in antieke Sumer .[ 1] Dit was deel van die Vroegdinastiese Tydperk III van Mesopotamië . Dit is voorafgegaan deur die vroeëre Eerste Dinastie van Kisj en Eerste Dinastie van Uruk .[ 2]
↑ The Cambridge Ancient History (in Engels). Cambridge University Press. 1970. p. 228 . ISBN 9780521070515 .
↑ Encyclopedia of the Peoples of Africa and the Middle East (in Engels). Infobase Publishing. 2009. p. 664. ISBN 9781438126760 .