Eerste Nasionale Bank

Eerste Nasionale Bank
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1838
Hoofkantoor Johannesburg, GautengSuid-Afrika
SleutelpersoneJacques Celliers (hoof uitvoerende beampte)
Gebied bedienSuid-Afrika, Namibië, Botswana, Eswatini, Mosambiek, Zambië, Lesotho, Tanzanië, Ghana, Nigerië en Mauritius
IndustrieBankwese
ProdukteFinansiële dienste
MoedermaatskappyFirstRand
Slagspreuk"Hoe kan ons jou help?"
Webwerffnb.co.za

Eerste Nasionale Bank (ENB) (Engels: First National Bank of FNB) is een van Suid-Afrika se vier grootste banke. Dit is deel van die groep FirstRand Limited, wat op die Johannesburgse aandelebeurs genoteer is, onder die simbool FSR. ENB het ook filiale in Eswatini, Mosambiek, Botswana en Namibië, wat almal op hulle onderskeie lande se aandelebeurse genoteer is. ENB is een van drie groot afdelings van die FirstRand Groep, met die ander twee Randaksepbank (RMB) en Wesbank.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne