Eersterivier | |
---|---|
Koördinate: 34°0′S 18°43′O / 34.000°S 18.717°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Wes-Kaap |
Munisipaliteit | Stad Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,86 km2 (2,26 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 39 237 |
• Digtheid | 6 696/km2 (17 340/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.5% |
• Bruin mense | 81.7% |
• Swart mense | 16.0% |
• Ander | 1.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 73.9% |
• Engels | 12.9% |
• Xhosa | 8.9% |
• Ander | 4.3% |
Eersterivier is 'n voorstad van Stad Kaapstad in Suid-Afrika. Dit is in die Oosterberg substreek van die stad geleë, agter die Stellenbosch/Vlaebergkoppe op die Strand/Van Riebeeck-pad. Dit is omtrent 45 km vanaf Kaapstad se sentrale besigheidsgebied en 8 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe op die N2-roete.