Eet

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
'n Groep mense wat saam eet.
Babatjies tussen 8 en 12 maande begin vaste kosse eet, dis gewoonlik 'n morsige affêre.

Eet is die proses waartydens voedsel ingeneem of genuttig word. Mense en diere moet gereeld voedsel inneem om die nodige energie en boustowwe wat lewe onderhou daaruit te kan tap. Daarteenoor hoef meeste plante nie te eet nie, omdat hulle energie van die son vir fotosintese absorbeer. Tydens fotosintese produseer hierdie plante hul eie voedsel.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne