Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Westerse eetgerei soos messe, vurke, lepels, borde, skottels en bakke het hulle ontstaan in Europa gehad. In ander kulture het daar ook ander soorte eetgerei ontwikkel, deels as gevolg van ander lewenstyle. Selfs vandag nog gebruik 'n groot deel van die mensdom nie messegoed nie.