Die Egiptiese identiteit is nou verbonde aan geografie. Die Egiptiese bevolking is weerskante die laer Nylvallei, die nou strook van bewerkbare land wat van die eerste Katarakt na die Middellandse See streek en beide in die ooste en weste deur woestyn begrens word. Dié unieke geografie vorm sedert antieke tye die basis vir die ontwikkeling van die Egiptiese samelewing.
Egiptenare besig in hul alledaagse lewe die plaaslike dialek, Egiptiese Arabies, Masri genoem. Hulle is hoofsaaklik aanhangers van SoennitieseIslam, met 'n Sjiitiese en Soefistiese minderheid.[13] 'n Aansienlike persentasie Egiptenare, die Kopte, is Kopties-OrtodokseChristene, wie se liturgiese taal, Kopties, die moderne ontwikkelingstadium van antieke Egipties is en steeds saam met Egiptiese Arabies in godsdienste gebruik word.
↑والاحصاء, الجهاز المركزى للتعبئة العامة. "الجهاز المركزى للتعبئة العامة والاحصاء". msrintranet.capmas.gov.eg (in Arabies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Desember 2019. Besoek op 20 Julie 2016.
↑(en) (he) "Jews, by Country of Origin and Age". Statistical Abstract of Israel. Israel Central Bureau of Statistics. 26 September 2011. Besoek op 18 Augustus 2019.
↑(en) Federico Sánchez-Quinto, Laura R. Botigué, Sergi Civit, Conxita Arenas, María C. Ávila-Arcos (17 Oktober 2012). North African Populations Carry the Signature of Admixture with Neandertals. doi:10.1371/journal.pone.0047765. ISSN1932-6203. PMC3474783. PMID23082212. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
↑(en) Barbara Arredi, Estella S. Poloni, Silvia Paracchini, Tatiana Zerjal, Dahmani M. Fathallah (Augustus 2004). A Predominantly Neolithic Origin for Y-Chromosomal DNA Variation in North Africa. pp. 338–345. ISSN0002-9297. PMC1216069. PMID15202071. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
↑(en) Manni F, Leonardi P, Barakat A, Rouba H, Heyer E, Klintschar M, McElreavey K, Quintana-Murci L (Oktober 2002). "Y-chromosome analysis in Egypt suggests a genetic regional continuity in Northeastern Africa". Human Biology. 74 (5): 645–58.
↑(en) Hoffman, Valerie J. Sufism, Mystics, and Saints in Modern Egypt. University of South Carolina Press, 1995. [1]Geargiveer 29 Augustus 2005 op Wayback Machine