Eileen Davidson

Eileen Davidson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eileen Marie Davidson
Geboorte 15 Junie 1959 (1959-06-15) (65 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eileen Davidson (gebore 15 Junie 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Goin' All the Way! (1981) en The House on Sorority Row (1983), en in die televisiereekse Days of Our Lives (1965) en The Young and the Restless (1973).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne