Eisleben

Eisleben

Lutherstadt Eisleben
Munisipaliteit
Die markplein
Die markplein
Wapen van Eisleben
Wapen
Koördinate: 51°32′N 11°33′O / 51.533°N 11.550°O / 51.533; 11.550
LandVlag van Duitsland Duitsland
DeelstaatSakse-Anhalt
LandkreisMansfeld-Südharz
Regering
 • BurgemeesterJutta Fischer (SPD)
Oppervlak
 • Totaal143,87 km2 (55,55 vk. myl)
Hoogte
114 m (374 ft)
Bevolking
 • Totaal23 651
 • Digtheid164/km2 (420/vk. myl)
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
06295
Skakelkodes03475, 034773, 034776
Webwerfwww.eisleben.eu

Eisleben, sedert 1946 ook genoem Lutherstadt Eisleben, is 'n stad in die deelstaat Sakse-Anhalt, Duitsland.

Die stad het 'n bevolking van sowat 24 000 in 2017 gehad en 'n oppervlakte van sowat 144 km².

Eisleben lê oostelik van die Harz-gebergte.

Die Protestantse Hervormer Martin Luther is in Eisleben gebore en gestorwe.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne