Eksplorasie in geologie is die proses waardeur erts (kommersieel lewensvatbare konsentrasies van minerale) gemyn word.
In minerale eksplorasie word of na Groenveld Eksplorasie (Engels: Greenfields Exploration) of na Bruinveld Eksplorasie (Engels: Brownfields Exploration) verwys, afhangende van die mate waartoe vorige eksplorasie plaasgevind het: