![]() | |||||||
| |||||||
Gestig | 1948 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Hoofspille | Ben Gurion Internasionale Lughawe | ||||||
Lojaliteitsprogram | Matmid | ||||||
Vlootgrootte | 44 | ||||||
Bestemmings | 48 | ||||||
Sitkamer | King David Lounge | ||||||
Hoofkantoor | Ben Gurion Internasionale Lughawe Sentrale Distrik, Israel | ||||||
Sleutelpersone |
| ||||||
Webwerf | www.elal.co.il |
El Al Israel Airlines Ltd (IATA: LY, ICAO: ELY),[1] wat handel dryf as El Al ("To The Skies" of "Skywards"), is die vlagskip-lugredery van Israel.[2][3] Die hoofkantoor is op Ben Gurion Internasionale Lughawe naby Tel Aviv.
El Al bedien slegs kosjermaaltye en vervoer geen passasiers op sabbat (Saterdag) en Joodse godsdienstige feesdae nie.