Elaine Stewart

Elaine Stewart
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1930-05-31)31 Mei 1930
Sterfte 27 Junie 2011 (op 81)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Stewart en Gabrielle
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elaine Stewart (31 Mei 1930 – 27 Junie 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Bad and the Beautiful (1952), Young Bess (1953), The Adventures of Hajji Baba (1954), en High Hell (1958).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne