Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Elaine Stritch | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1944–2014 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Elaine Stritch (2 Februarie 1925 – 17 Julie 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cocoon: The Return (1988) en Monster-in-Law (2005), en in die televisiereekse Law & Order (1990) en 30 Rock (2006).